Lubumbashi
stad in die Demokratiese Republiek van die Kongo
Lubumbashi (voorheen Élisabethville in Frans en Elisabethstad in Nederlands) is die tweede grootse stad in die Demokratiese Republiek die Kongo. Die stad is in die suidooste van die land geleë, en het 'n bevolking van 2 584 000 in 2021 gehad. Die stad is ook bekend as L'shi en Lubum.
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Demokratiese Republiek die Kongo |
Provinsie | Lubumbashi |
Koördinate | 11°40′S 27°28′O / 11.667°S 27.467°O |
Gestig op | 1910 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 747 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 208 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2021) | 2 584 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 525/vk km |
- Metropolitaanse gebied | |
Tydsone | UTC+1 |
Burgemeester | Guylain Lubaba Buluma[1] |
Lughawe
wysigLubumbashi het 'n moderne lughawe, die Lubumbashi Internasionale Lughawe. Die lughawe het 'n hoëprofielrol tydens die Katanga-oorlog gespeel.[2] Nadat dit deur troepe van die Verenigde Nasies se mag in die Kongo (ONUC) op beslag gelê is, is die lughawe as 'n basis teen die afskeidingsregering gebruik.[3]
Verwysings
wysig- ↑ (fr) "Guylain Lubaba Buluma, le nouveau maire de Lubumbashi". Radio Okapi. 5 Februarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Augustus 2019. Besoek op 8 Augustus 2019.
- ↑ (en) "UNITED NATIONS: Quiet Man in a Hot Spot". Time. 22 Augustus 1960. ISSN 0040-781X. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Desember 2008. Besoek op 17 September 2017.
- ↑ (en) Photo, UN (3 Januarie 1963). "Troops Secure Road Blocks and Positions around Elisabethville". www.unmultimedia.org. Besoek op 17 September 2017.