Luis Cernuda
Spaanse digter
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Luis Cernuda Bidón (Sevilla, 21 September 1902-Meksikostad, 5 November 1963) was 'n Spaanse digter.[1] Hy was lid van die generasie van '27 en het ook as literêre kritikus en vertaler gewerk.
Gedigte
wysig- Perfil del aire (1927)
- Egloga, Elegía, Oda (1928)
- Un río, un amor (1929)
- Los placeres prohibidos (1931)
- Donde habite el olvido (1933)
- Invocaciones a las gracias del mundo (1935)
- La realidad y el deseo (1936)
- Las nubes (1943)
- Como quien espera el alba (1947)
- Vivir sin estar viviendo (1949)
- Con las horas contadas (1956)
- Desolación de la Quimera (1962)