Die naam Lyfkrieket-reeks (Engels: Bodyline series) is aan die 1932-33 krieketreeks tussen Engeland en Australië gegee omdat die Engelse boulers 'n gevaarlike (en onsportiewe) boulmetode teen die Australiërs ingespan het.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.