Lys van Nasionale Simbole van Suid-Afrika
Suid-Afrika het vyf natuurlike nasionale simbole, naamlik die volgende plant- en diersoorte:
-
Nasionale blom: Koningsprotea
(Protea cynaroides) -
Nasionale boom:
Opregte geelhoutboom (Podocarpus latifolius) -
Nasionale dier: Springbok
(Antidorcas marsupialis) -
Nasionale vis: Galjoen
(Dichistius capensis)
Verwysings
wysig- ↑ Die Suid-Afrikaanse Gids: feite en wenke. 2010 ISBN 978-1-86919-324-9