Lys van name in die Obamagate skandaal

samesweringsteorie

Hierdie is 'n lys van individue wat betrokke was by die Obamagate skandaal waardeur Amerikaanse wetstoepassingsagentskappe en intelligensie-agentskappe gebruik is teen politieke teenstanders en dissidente.

Die 2016 presidensiële veldtog van Hillary Clinton het Russe betaal vir inligting wat president Donald Trump se verkiesingsveldtog in die gedrang sou bring . Daar is geen bewyse dat die inligting wat die Russe gegee het waar is nie, en alle aanduidings is dat die Russe inligting opgemaak het en vir Clinton-operatiewe gegee het in ruil vir kontant.

Die Clinton-operatiewe het toe inligting aan die Obama-administrasie oorhandig wat nie die inligting getoets het nie, en dit aan die media uitgelek en Amerika se buitelandse intelligensie-apparatus gebruik om die burgerlike en grondwetlike regte van lede van die Trump-veldtog te skend.[1][2]

  • Barack Obama, President
  • Joe Biden, Vise-president
  • Greg Craig, Withuis regsadviseur
  • Susan Rice, Nasionale Sekuriteitsadviseur
  • Shailagh Murray, Senior Adviseur
  • Ben Rhodes, Adjunk Nasionale Sekuriteitsadviseur
  • Jake Sullivan, Adjunk-assistent tot die President
  • Celeste Wallander, Senior Direkteur vir Russiese Aangeleenthede aan die Nasionale Sekuriteitsraad
  • Colin Kahl
  • Sean Misko

Departement van Justisie

wysig
  • Loretta Lynch, Prokureur-generaal
  • Sally Yates, Adjunk Prokureur-generaal
  • Matthew Axelrod, Hoof assosiaat van die kantoor van die Adjunk Prokureur-generaal (PADAG)
  • John Carlin, Assistent Prokureur-generaal vir die Departement van Justisie se Nasionale Sekuriteitsafdeling (DOJ-NSD)
  • Mary McCord, Waarnemende Assistent Prokureur-generaal vir die Nasionale Sekuriteitsafdeling
  • Michael K. Atkinson, Senior Regsadviseur tot die Assistent Prokureur-generaal van die Departement van Justisie se Nasionale Sekuriteitsafdeling (DOJ-NSD)
  • Rachel Brand, Assosiaat Prokureur-generaal
  • George Toscas, adjunk assistent-prokureur-generaal in die afdeling vir nasionale sekuriteit.
  • Tashina Gauhar, adjunk assistent-prokureur-generaal (DAAG) in die Departement van Justisie se afdeling vir nasionale sekuriteit
  • David Laufman, adjunk assistent-prokureur-generaal vir die teeninsurgensie afdeling (DOJ-NSD)
  • Bruce Ohr, assosiaat-adjunk-prokureur-generaal
  • Peter Kadzik, assistent-prokureur-generaal vir wetgewende aangeleenthede
  • Trisha Anderson, kantoor van die prokureur van die regsadvies-afdeling
  • Dana Boente
  • Jim Crowell
  • James Comey, Direkteur van die FBI
  • Andrew McCabe, Adjunk-direkteur
  • James Baker, regsadviseur
  • James Rybicki, stafhoof
  • Lisa Page, Spesiale regsadviseur tot die Adjunk-direkteur
  • E.W. “Bill” Priestap, Assistent direkteur van die Teenintelligensie Afdeling
  • Peter Strzok, Adjunk-Assistent direkteur van die Teenintelligensie Afdeling
  • Kevin Clinesmith, FBI prokureur.[3]
  • Sally Moyer, FBI prokureur
  • Joseph Pientka, FBI agent
  • Jonathan Moffa, FBI amptenaar
  • Stephen M. Somma, Saakagent 1, die hanteerder vir die FBI se vertroulike menslike hulpbronne informant Stefan Halper.[4]
  • Michael Kortan, Perskantoor
  • Anthony Ferrante, Direkteur vir Rekenaarinsident reaksie en rekenaarveiligheid-beleid aan die Withuis se Nasionale Veiligheidsraad. [5][6]
  • Gregory Brower
  • Michael J. Gaeta, gebaseer in Rome. Christopher Steele se hanteerder. [7]
  • Michael Steinbach
  • Randy Coleman
  • Carl Ghattas

Staatsdepartement

wysig
  • Victoria Nuland, Assistent Sekretaris van die staatsdepartment vir Europese Aangeleenthede
  • Jonathan Winer, Adjunk Assistent Sekretaris van die Staatsdepartement vir Internasionale Wetstoepassing
  • Samantha Power, VN Ambassadeur
  • Rachel Goldbrenner, adviseur tot Samantha Power
  • Jonathan Finer, Stafhoof tot sekretaris Kerry
  • Elizabeth Dibble, Adjunk-hoof van die Londen Ambassade.[8]
  • Lewis Lukens, Londen Ambassade
  • Thomas Williams,
  • Steve Linick, Staatsdepartement se kantoor van die Inspekteur-Generaal (OIG)

Tesourie Departement

wysig

Finansiële Misdade Toepassingsnetwork (FinCEN)

wysig
  • Natalie Edwards

Binnelandse belastingdiens (Internal Revenue Service)

wysig

Kantoor van die Direkteur van Nasionale Intelligensie

wysig

Central Intelligence Agency

wysig

Kongres van die Verenigde State

wysig
wysig
  • Michael E. DeVine, outeur van Intelligence Community Whistleblower Protections, hersiene uitgawe 23 September 2019.[11]

Privaat burgers en entiteite

wysig

Buitelanders

wysig
  • Christopher Steele, buitelandse intelligensie-operatief wat deur Hillary Clinton betaal is
  • Erika Thompson
  • Alexander Downer, Australiese Hoë-kommissaris (Ambassadeur) tot die VK
  • Joseph Mifsud, VK en NAVO intelligensie opleiding, Midde-Oosterse deskundige, FBI informant
  • Robert Hannigan, hoof van die GCHQ
  • Richard Dearlove
  • Richard Wood
  • Artem Sytnyk, Oekraïense NABU
  • Serhiy Leshchenko, Oekraïense parlementslid en joernalis
  • Henry Greenberg, Russies burger, veroordeelde krimineel en FBI informant.[12]
  • Natalia Veselnitskaya, het FusionGPS gehuur om navorsing oor Hillary Clinton te doen vir die Junie 2016 Trump Tower vergadering.
  • Edward Baumgartner[13]
  • Christopher Burrows, Chris Steele se Orbis International vennoot.
  • Charles Tawil, V.S.A. en Israeliese intelligensie operatief, het Papadopolous se inhegtenisname bewerk
  • Azra Turk

Amerkaanse burgers

wysig
  • Glenn Simpson, het geld geneem van Wladimir Poetin en Hillary Clinton om Trump te diskrediteer
  • Mary Jacoby, vrou van Glenn Simpson en dogter van 'n belegger in die Inslaw affêre
  • Nellie Ohr, afgetrede CIA werknemer, FusionGPS en FBI kontrakteur
  • Alexandra Chalupa, DNC
  • Stefan Halper, FBI
  • John Podesta, beweerde Pizzagate ringleier
  • Marc Elias, DNC en 2016 Clinton verkiesingsveldtog algemene regsadviseur wat die Steele dossier aangevra en daarvoor betaal het
  • Michael Sussmann, Perkins Coie prokureur
  • Dan Jones, eks-Feinstein personeellid
  • Hillary Clinton
  • Sidney Blumenthal, Clinton-familie consigliere
  • Cody Shearer
  • Jennifer Palmieri, Clinton veldtog fopnuus segspersoon
  • Robby Mook, Clinton jeugadviseur
  • David Kramer, McCain Instituut
  • Michael Hayden, voormalige CIA en NSA direkteur
  • Kathryn Ruemmler, prokureur vir Susan Rice, voormalige Withuis regsadviseur, 30 Junie 2011 – 2 Junie 2014
  • Amanda Renteria, Clinton nasionale politiese direkteur
  • Evelyn Farkas
  • Mark Zaid, prokureur van Eric Ciaramella
  • Thomas Catan
  • Peter Fritsch
  • Jake Berkowitz
  • Neil King, getroud met die Senior Adviseur vir Obama, Shailagh Murray.
  • Adam Kaufmann
  • Sergei Millian
  • Monica McLean, afgetrede FBI agent
  • Margaret Ratner Kunstler, WikiLeaks prokureur
  • Rinat Akhmetshin, eks-GRU offisier, lobbyist, genaturaliseerde burger

Joernaliste

wysig
  • Ken Dilanian, NBC News
  • David Ignatius, Washington Post
  • David Corn, Mother Jones
  • Michael Isikoff, Yahoo News
  • Ali Watkins, (bevorder vanaf BuzzFeed na NYT nadat 'n uitgelekte Carter Page FISA aansoek ontvang is)
  • Devlin Barrett, WaPo, voormalig van die WSJ (2016 verkiesingsjaar)
  • Robert Costa, WaPo & PBS
  • Matt Zapotosky, WaPo
  • Ken Bensinger, BuzzFeed verslaggewer wat die Steele dossier van David Kramer, die McCain stafhoof, ontvang het
  • Brian Ross, ABC News (afgedank in Desember 2017 as gevolg van die valse uitgelekte Deutsche Bank subpoena wat 'n aandelemark lopie veroorsaak het)
  • Matt Mosk
  • Carl Bernstein, CNN
  • Julian Borger, The Guardian
  • Ned Price, NBC News
  • Shawn Henry, NBC Nuuskonsultant, Crowdstrike beampte
  • Peter Stone, McClatchy
  • Greg Gordon, McClatchy
  • Bob Little, NPR
  • Rachel Martin, NPR
  • Tom Hamburger, The Washington Post
  • Rosalind Helderman,The Washington Post
  • Fred Hiatt, The Washington Post
  • Allan Cullison, The Wall Street Journal

Amerikaanse entiteite

wysig
  • FusionGPS
  • Perkins Coie (regsfirma)
  • Democratic National Committee
  • Democracy Integrity Project
  • CrowdStrike

Clinton e-pos skandaal

wysig
  • Paul Combetta
  • Platte River Networks

Nuusorganisasies

wysig

Verwysings

wysig

Eksterne skakels

wysig