Mahu
(Aangestuur vanaf Māhū)
Mahu of māhū in die tradisionele kulture van Hawaii en Tahiti is derdegeslagspersone met tradisionele rolle in die gemeenskap, soortgelyk aan dié in kulture van Tonga en Samoa.[1][2]
In die hedendaagse Hawaii is dit alledaagse groeptaal vir transvestiete en transgender mense.
Verwysings
wysig- ↑ Llosa, Mario Vargas. "The men-women of the Pacific". tate.org.uk (in Portugees). Tate Britain. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2019.
- ↑ Eisenman, Stephen F., (1999). Gauguin's Skirt. Londen: Thames and Hudson. ISBN 978-0500280386
Eksterne skakels
wysig- Onderhoud met Kanaka Maoli, ’n mahu van Hawaii
- Cocoa Chandelier The Atlantic
- Like a Lady in Polynesia Geargiveer 27 September 2013 op Wayback Machine
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia