Maartenshoekspruit
Die Maartenshoekspruit is 'n klein sytak van die Kraairivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap. Dit ontspring in die Witteberg suid van Lesotho en is 'n voorloper van die Oranjerivier.
Maartenshoekspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Oranjerivier |
Oorsprong | Witteberg |
Monding | Kraairivier |
Koördinate: 30°40′4″S 27°45′9″O / 30.66778°S 27.75250°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Maartenshoekspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Sien ook
wysigVerwysings
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.