Mabopane
Mabopane is 'n nedersetting in Suid-Afrika. Dit is in die noorde van die Gauteng-provinsie geleë en is onder beheer van die Stad Tshwane Metroraad. Mabopane het ongeveer 85 000 inwoners.
Mabopane | |
---|---|
Koördinate: 25°30′0″S 28°4′48″O / 25.50000°S 28.08000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Stigting | 1972 |
Oppervlak | |
• Totaal | 42,20 km2 (16,29 vk. myl) |
Hoogte | 1 225 m (4 019 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 110 972 |
• Digtheid | 2 630/km2 (6 800/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.4% |
• Swart mense | 99.2% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 58.8% |
• Noord-Sotho | 9.9% |
• Tsonga | 8.5% |
• Zoeloe | 5.6% |
• Ander | 17.2% |
Poskode (strate) | 0190 |
Poskode (posbusse) | 0190 |
Skakelkode | 012 |
Die Odi-stadion is in Mabopane. Die Morula Sun-kasino en Nooitgedachtdam kan ook in die omgewing gevind word.[2]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Mabopane". Sensus 2011.
- ↑ "www.tourismnorthwest.co.za". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2008. Besoek op 23 Mei 2010.