Maceió is 'n stad in die ooste van Brasilië en die hoofstad van die deelstaat van Alagoas. Die stad het 'n bevolking van 943 109 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 510,655 km². Omtrent 33% van die bevolking in Alagoas woon in die stad.

Maceió

Kaart Wapen
Vlag
 Land Brasilië
 Deelstaat Alagoas
 Koördinate 09°40′S 35°44′W / 9.667°S 35.733°W / -9.667; -35.733
 Stigting 5 Desember 1815
 Oppervlakte:  
 - Totaal 510,655 vk km[1]
 Hoogte bo seevlak 7 m
 Bevolking:  
 - Totaal (Julie 2011) 943 109[2]
 - Bevolkingsdigtheid 1 846,86/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 002 675
 Tydsone UTC -3
 - Somertyd UTC -2
 Burgemeester José Cícero Soares
de Almeida (PP)
 Amptelike Webwerf maceio.al.gov.br
Metropolitaanse katedraal in Maceió

Verwysings

wysig
  Hoofstede van Brasilië  
HoofstedeAracajuBelémBelo HorizonteBoa VistaBrasíliaCampo GrandeCuiabáCuritibaFlorianópolisFortalezaGoiâniaJoão PessoaMacapáMaceióManausNatalPalmasPorto AlegrePorto VelhoRecifeRio BrancoRio de JaneiroSalvador da BahiaSão PauloSão LuísTeresinaVitória