Maak hoofkeuseskerm oop

Die Rooskeelkalkoentjie (Macronyx ameliae) is 'n skaars standvoël in vogtige grasveld wat oop varswatergebiede omring. Die voël is 19 cm groot en weeg 34 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rosy-throated Longclaw.

Rooskeelkalkoentjie
In Oos-Afrika
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Motacillidae
Genus: Macronyx
Spesie: M. ameliae
Binomiale naam
Macronyx ameliae
de Tarragon, 1845

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Macronyx ameliae". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.