Madikwe-wildreservaat
Luukse Akkommodasie en Natuur Ondervinding
(Aangestuur vanaf Madikwe Wildreservaat)
Die Madikwe-wildreservaat is 75 000 hektaar groot, geleë in Noordwes en grens aan Botswana en Limpopo.
Madikwe-wildreservaat | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Naaste dorp | Zeerust |
Koördinate: 24°29′0″S 26°13′0″O / 24.48333°S 26.21667°O | |
Oppervlak | 75 000 ha |
Die naaste dorp is Zeerust, 85 km suid van die reservaat. Die Groot-Maricorivier vorm die oostelike grens van die reservaat. Abjaterskop (1 377 m) is die hoogste punt in die reservaat.
Bron
wysig- Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Madikwe Game Reserve. |