Maggie Baird (gebore 30 Maart 1959) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Life Inside Out (2013).

Maggie Baird
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Maggie May Baird[1][2]
Geboorte 30 Maart 1959 (1959-03-30) (61 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2013: Life Inside Out

TelevisiereekseWysig

  • 1999: Crashbox

VerwysingsWysig

  1. Bird, Maggie May. "ASCAP Ace Search" (in Engels). American Society of Composers, Authors and Publishers (ASCAP). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 2 November 2019.
  2. "Maggie May Baird (@maggiembaird) • Instagram photos and videos". maggiembaird [confirmed account] (in Engels). Instagram. Besoek op 2 Desember 2019.

Eksterne skakelsWysig