Magnesiumnitraat

chemiese verbinding

Magnesiumnitraat is 'n sout van magnesium en salpetersuur. Dit het die chemiese formule Mg(NO3)2·

Eienskappe

Algemeen

Naam Magnesiumnitraat
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule Mg(NO3)2
Molêre massa 148,32 [g/mol][1]
CAS-nommer 10377-60-3[1]  
Voorkoms wit of kleurlose kristalle [1]
Fasegedrag
Smeltpunt 89 °C [1]
Kookpunt ontbind 330 °C[1]
Digtheid
Oplosbaarheid 712 [g/kg] [1]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Dit is higroskopies en vervloei deur dit lug se vog. Dit vorm hidrate soos Mg(NO3)2·6H2O en Mg(NO3)2·2H2O. Dit kom in die natuur as die mineraal nitromagnesiet voor.[1]

Gebruike

wysig

Dit word gebruik in die keramiekindustrie, in drukkerye, die chemiese industrie en in die landbou (as kunsmis).[1]

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 1,7 "magnesium nitrate". PrbChem NIH.