Magnesiumsilisied
chemiese verbinding
Magnesiumsilisied is 'n verbinding van magnesium en silikon met die chemiese formule Mg2Si.
Algemeen | |
---|---|
Naam | Magnesiumsilisied |
Chemiese formule | Mg2Si |
Molêre massa | 76,71[1] |
CAS-nommer | 22831-39-6[1] |
Voorkoms | leiblou vastestof[2] |
Fasegedrag | |
Strukturbericht | C1 |
Smeltpunt | 1102 °C[1] |
Kookpunt | ontbind |
Digtheid | 1,94[2] |
Oplosbaarheid | reageer met water |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Kristalstruktuur
wysigMagnesiumsilisied kristalliseer in die kubiese anti-fluoriet-struktuur, C1 in die strukturbericht-klassifikasie.[2]
Chemiese eienskappe
wysigDie verbinding kan uit die elemente verkry word:[2]
'n Ander metode gebruik silikondioksied:
Die stof is hard en bros, stabiel in basisse maar dit reageer met sure en stel silikonhidriede en waterstof vry wat kan ontbrand.
Fisiese eienskappe
wysigMagnesiumsilisied is 'n halfgeleier wat interessante termoëlektriese eienskappe besit. Die termoëlektriese doeltreffendheid is hoog: zT= 1,4 by 500°C.[3]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 "SDS". Fisher.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 2,3 P. Ehrlich; Georg Bauer (1963). Handbook of preparative inorganic chemistry. New York; London: Academic press. p. 921.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ F.P. Brito, Rui Vieira, Jorge Martins, L.M. Goncalves, A.P. Goncalves, Rodrigo Coelho, E.B. Lopes, Elli Symeou, Theodora Kyratsi (2021). "Analysis of thermoelectric generator incorporating n-magnesium silicide and p-tetrahedrite materials". Energy Conversion and Management. 236: 114003. doi:10.1016/j.enconman.2021.114003.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)