Majuba: Heuwel van Duiwe
Suid-Afrikaanse oorlogsfilm
Majuba: Heuwel van Duiwe is 'n Suid-Afrikaanse oorlogsfilm uit 1968 geregisseer deur David Millin en mede-vervaardig deur Roscoe C. Behrmann en Hyman Kirstein.[1] In die film speel Roland Robinson, Reinet Maasdorp en Patrick Mynhardt in hoofrolle saam met Siegfried Mynhardt, Anna Neethling-Pohl en Morné Coetzer in ondersteunende rolle.[2][3]
'Majuba: Heuwel van Duiwe' | |
---|---|
[[Beeld:Majuba Hill of Doves Poster.jpg|250px|]] | |
Regisseur | David Millin |
Produksieleier | Roscoe C. Behrmann en Hyman Kirstein |
Draaiboek | David Millin |
Kinematografie | John Brown en Dudley Paterson |
Redigeerder | Alastair Henderson |
Speeltyd | 113 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans en Engels |
Die film geïnspireer deur werklike gebeure van die Eerste Anglo-Boereoorlog, Slag van Majuba. Die film het positiewe resensies gekry en verskeie pryse op internasionale filmfeeste verower.
Rolverdeling
wysig- Roland Robinson as Dirk van der Berg
- Reinet Maasdorp as Lena du Toit
- Patrick Mynhardt as Rolf du Toit
- Siegfried Mynhardt as Philippus du Toit
- Anna Neethling-Pohl as Katryn du Toit
- Morné Coetzer as Louis du Toit
- James White as Boetie van der Berg
- Tromp Terre'blanche as Groot Dirk van der Berg
- Virgo du Plessis as Tante Johanna van der Berg
- Thandi Brewer as Klein Johanna
- Francis Coertze as Tante Martha
- Petrina Fry as Mrs. Brenner
- Eric Cordell as Mr. Brenner
- Kerry Jordan as Kol. Philip Anstruther
- Pieter Hauptfleisch as Kommandant Frans Joubert
- June Neethling as Stephanie
- Morrison Gampu as Reuter
- Hugh Rouse as Luitenant - Doornkloof
- Anthony James as Generaal-Majoor Sir George Pomeroy Colley
- Ian Yule as droster
- George Jackson as droster Thomas
- Peter Tobin as Kol. Stewart
- Willie van Rensburg as Kommandant Smit
- Lance Lockhart-Ross as Majoor Fraser
- Lourens Schultz as Kommandant Generaal Piet Joubert
- Esmé Euvrard as verspieder
- Adrian Steed as Melton Prior, oorlogkorrespondent
- Elizabeth Hamilton as Edith Colley
- Kenneth Baker as Kapt. Lang
- Brian Brooke as Captain - Brennersdorp
- Johan du Plooy as Hans
- Jaco van der Westhuizen as Willem
Verwysings
wysig- ↑ "Majuba: Heuwel Van Duiwel: Directed by David Millin, South Africa, 1968". MUBI. Besoek op 17 Oktober 2020.
- ↑ "Majuba: Heuwel van Duiwe". Film Affinity. Besoek op 17 Oktober 2020.
- ↑ "Majuba: Heuwel van Duiwe". csfd. Besoek op 17 Oktober 2020.
Eksterne skakels
wysig- Majuba: Heuwel van Duiwe in die Internet-rolprentdatabasis
- Majuba: Heuwel van Duiwe op YouTube
- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.