Makatinivlakte
Die Makatinivlakte lê aan die onderkant van die Pongolapoortdam en strek ooswaarts tot teen die Indiese Oseaan in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Kanale van die Pongolapoortdam bedien die vlakte om suikerriet, subtropiese vrugte, rys en koffie te verbou.[1][2]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Op Pad in Suid-Afrika. 1995. B.P.J. Erasmus. ISBN 1-86842-026-4
- ↑ By die Makatini-vlakte vorm landbou die basis vir ander ontwikkeling[dooie skakel], Die Burger, 14 Januarie 1989