Makowo (Astrachan-oblast)

Makowo (Russies: Маково) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Makowo Plaaslike Munisipaliteit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Dit lê oorkant die Sacharnistroom van 'n groter dorpie, Zelenga.

Makowo

Маково
Dorpie
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Makowo is in Astrachan-oblast
Makowo
Makowo
Die ligging van Makowo in Astrachan-oblast
Koördinate: 46°10′18″N 48°38′43″O / 46.17167°N 48.64528°O / 46.17167; 48.64528
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedAstrachan-oblast
RajonWolodarski
Bevolking
 • Totaal1 070
TydsoneUTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Poskode
416180

Demografie

wysig

Volgens Sensus 2010 het Makowo 1 090 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]

Etniese groepe Sensus 2010 Persentasie
Russe 727 66,7%
Kasakke 352 32,3%
Tartare 6 0,6%
Onbekend 5 0,5%
Totaal 1 090 100%

Verwysings

wysig
  1. Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 13 Augustus 2023.