Malanje
Malanje of Malange is die hoofstad van die gelyknamige Malanje-provinsie, in Angola. Die stad het 'n bevolking van 586 542 in 2019 gehad.[1]
Malanje | |
---|---|
Koördinate: 9°32′S 16°21′O / 9.533°S 16.350°O | |
Land | Angola |
Provinsie | Malanje |
Oppervlak | |
• Totaal | 2 215 km2 (855 vk. myl) |
Hoogte | 1 155 m (3 789 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 586 542 |
Tydsone | UTC+1 (Wes-Afrika Tyd) |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 (en) Citypopulation.de Bevolking van provinsies en munisipaliteite in Angola