Malmesburyluisie
Spesie van die speldekussings
Die Malmesburyluisie (Leucospermum parile) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit van Dassenberg tot by Paardeberg voorkom. Die struik word 1.5 m hoog en dra blomme van Julie tot November.
Malmesburyluisie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Leucospermum |
Spesie: | L. parile
|
Binomiale naam | |
Leucospermum parile (Salisb. ex Knight) Sweet, (1818)
| |
Sinonieme | |
|
In Engels staan dit as die Malmesbury Pincushion bekend.
Galery
wysigSien ook
wysigBronnelys
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Malmesburyluisie.