Manipur
een van die kleiner deelstate in die noordooste van Indië
Manipur (Meitei: মনিপুর, ꯃꯅꯤꯄꯨꯔ) is een van die kleiner deelstate in die noordooste van Indië. Die hoofstad en grootste stad is Imphal. Die deelstaat het 'n bevolking van sowat 2,9 miljoen in 2011 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 22 327 km². Naas die ampstaal Meitei (Manipuri) word ook Mizo in die deelstaat gepraat.
Manipur মনিপুর, ꯃꯅꯤꯄꯨꯔ (Meitei) | |
---|---|
Die Loktakmeer in Manipur | |
Leuse(s): Volkslied: Sana Leibak Manipur (Meitei vir: "Manipur, land van God") | |
Ligging van Manipur in Indië | |
Koördinate: 24°48′0″N 93°57′0″O / 24.80000°N 93.95000°O | |
Land | Indië |
Hoofstad | Imphal |
Grootste stad | Imphal |
Gestig op | 21 Januarie 1972 |
Regering | |
• Tipe | Regering van Manipur |
• Goewerneur | Najma Heptulla |
• Hoofminister | N. Biren Singh (BJP) |
Oppervlak | |
• Totaal | 22 327 km2 (8 621 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 2 855 794 |
• Digtheid | 130/km2 (330/vk. myl) |
• Rang | 23ste |
Tydsone | UTC+05:30 (IST) |
Amptelike taal | Meitei (Manipuri)[2] |
Webwerf | www.manipur.gov.in |
Verwysings
wysig- ↑ (en) "Manipur Population Sex Ratio in Manipur Literacy rate data". census2011.co.in. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 September 2015. Besoek op 1 September 2015.
- ↑ (en) "At a Glance « Official website of Manipur". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2017. Besoek op 4 Desember 2016.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Manipur.
- (en) Amptelike webwerf
- (en) "Manipur". Encyclopædia Britannica. Besoek op 23 Maart 2021.