Mannetjiebos
plantspesie
Die mannetjiebos (Stoeberia utilis) is 'n boom wat inheems is aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap asook Namibië.
Mannetjiebos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Stoeberia |
Spesie: | S. utilis
|
Binomiale naam | |
Stoeberia utilis (L.Bolus) van Jaarsv. (1994)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 103.5.[1] Die plant het twee subspesies:
- Stoeberia utilis subsp. lerouxiae van Jaarsv.
- Stoeberia utilis subsp. utilis