Mansoer (Astrachan-oblast)

Mansoer (Russies: Мансур) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Tatarskaja Basjmakofka Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in die gebied, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Arabiese woord منصور (manṣūr) wat "oorwinnaar" beteken.

Mansoer

Мансур
Dorpie
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Mansoer is in Astrachan-oblast
Mansoer
Mansoer
Die ligging van Mansoer in Astrachan-oblast
Koördinate: 46°13′52″N 47°57′19″O / 46.23111°N 47.95528°O / 46.23111; 47.95528
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedAstrachan-oblast
RajonPriwolzjski
Bevolking
 • Totaal138
TydsoneUTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Poskode
416465

Demografie

wysig

Volgens Sensus 2010 was daar 139 inwoners op Mansoer. Etniese Tartare vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]

Etniese groepe Sensus 2010 Persentasie
Tartare 78 56,1%
Russe 57 41%
Kasakke 4 2,9%
Totaal 139 100%

Verwysings

wysig
  1. Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 12 Julie 2023.