María Kodama Schweizer (Buenos Aires,10 Maart 1937) is 'n Argentynse skrywer. Haar man was Jorge Luis Borges en sy was die direkteur van sy stigting.[1]

María Kodama, 2010

WerkeWysig

  • Homenaje a Borges, Lumen (2016)
  • Relatos, Sudamericana (2018)

VerwysingsWysig