Margaritasiet is 'n geel, sesiumdraende mineraal in die Carnotiet-groep. Die chemiese formule is (Cs, K, H3O)2(UO2)2V2O8 en het 'n monokliniese kristalstelsel.

Naam en ontdekking

wysig

Dit is die eerste keer in 1982 beskryf by die Margaritas uraanafsetting, in die Peña Blanca-distrik van die munisipaliteit Aldama, in die Meksikaanse staat Chihuahua. Die mineraal is ook vernoem na die afsetting waar dit gevind is.

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig