Maria Mena
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Maria Mena (gebore 19 Februarie 1986, Oslo, Noorweë)[1] is 'n Noorse popsangeres. Haar sang word begelei deur 'n musiekgroep wat bestaan uit Elias Muri en Kjetil Steensnæs op kitaar, Bjarne Gustavsen op die sintetiseerder, Kristian Grude op die baskitaar, en Torstein Lofthus op die trommestel.
Maria Mena | |
---|---|
Maria Mena, 2016 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Maria Viktoria Mena |
Gebore | 19 Februarie 1986 Oslo (Noorweë) |
Genres | Pop |
Beroep(e) | Sangeres |
Instrumente | Stem |
Jare aktief | 2002 — hede |
Etikette | Sony BMG |
Webwerf | mariamenamusic.no |
Diskografie
wysig- Another Phase (2004)
- Mellow (2004)
- White Turns Blue (2004)
- Apparently Unaffected (2005)
- Cause and Effect (2008)