Maricovlieëvanger
Die Maricovlieëvanger (Bradornis mariquensis) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël in halfdorre doringboomsavanne en yl boomveld. Die voël is 18 cm groot en weeg 22 - 28 gram. Die voël kom voor in die sentrale gedeelte van Suider-Afrika. In Engels staan die voël bekend as die Marico Flycatcher.
Maricovlieëvanger | |
---|---|
Maricovlieëvanger in Etosha, Namibië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. mariquensis
|
Binomiale naam | |
Bradornis mariquensis Smith, 1847
|
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Bradornis mariquensis. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Bradornis mariquensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)