Marissa Jaret Winokur

Marissa Jaret Winokur (gebore 2 Februarie 1973) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Curb Your Enthusiasm (2000), The Talk (2010), Girls (2012), en Celebrity Big Brother (2018).

Marissa Jaret Winokur
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 2 Februarie 1973 (1973-02-02) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Zev Isaac Miller[1]
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2002: Role of a Lifetime
  • 2014: Muffin Top: A Love Story
  • 2018: A Very Nutty Christmas
  • DIVOS!

TelevisiereekseWysig

  • 2000: Curb Your Enthusiasm
  • 2004: Celebrity Blackjack
  • 2005: Stacked
  • 2010: The Talk
  • 2011: Retired at 35
  • 2012: Girls
  • 2015: All About Sex
  • 2015: What She Said
  • 2016: Not Today Bianca
  • 2018: Celebrity Big Brother
  • 2018: Off The Block with Ross and Marissa

TelevisierolprenteWysig

  • 2000: Maggie Bloom
  • 2003: Beautiful Girl
  • 2015: All Stars

Video'sWysig

  • 2007: Playing Tracy

VerwysingsWysig

  1. Messina, Elizabeth (2 Oktober 2008). "Marissa Jaret Winokur on Her Miracle Baby, Zev Isaac". celebritybabies.people.com (in Engels). Time, Inc. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2018. Besoek op 16 April 2018.

Eksterne skakelsWysig