Marjan Šarec (gebore 2 Desember 1977) is 'n Sloweense politikus en voormalige akteur en komediant. Hy dien sedert 13 September 2018 as die 9de eerste minister van Slowenië.

Marjan Šarec
Marjan Šarec

9de eerste minister van Slowenië
Ampstermyn
13 September 2018 – 13 Maart 2020
Vise Miro Cerar
Alenka Bratušek
Karl Erjavec
Jernej Pikalo
Andrej Bertoncelj
President Borut Pahor
Voorafgegaan deur Miro Cerar
Opgevolg deur Janez Janša

Persoonlike besonderhede
Gebore 2 Desember 1977 (1977-12-02) (42 jaar oud)