Mark-Paul Gosselaar
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mark-Paul Gosselaar (gebore 1 Maart 1974) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Good Morning, Miss Bliss (1987), Saved by the Bell (1989), NYPD Blue (1993), en Saved by the Bell: The College Years (1993).
Mark-Paul Gosselaar | |
Geboortenaam | Mark-Paul Harry Gosselaar |
---|---|
Geboorte | 1 Maart 1974 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1986–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1993: White Wolves: A Cry in the Wild II
- 1994: The St. Tammany Miracle
- 1995: Twisted Love
- 1996: Specimen
- 1998: Dead Man on Campus
- 2002: A Day in the Dirt
- 2016: Precious Cargo
Televisiereekse
wysig- 1987: Good Morning, Miss Bliss
- 1989: Saved by the Bell
- 1993: NYPD Blue
- 1993: Saved by the Bell: The College Years
- 1998: Hyperion Bay
- 2000: D.C.
- 2008: Raising the Bar
- 2011: Franklin & Bash
- 2014: Dinner at Tiffani's
- 2015: Truth Be Told
- 2016: Pitch
Televisierolprente
wysig- 1988: Necessary Parties
- 1989: Who Shrunk Saturday Morning?
- 1992: Saved by the Bell: Hawaiian Style
- 1994: For the Love of Nancy
- 1994: Saved by the Bell: Wedding in Las Vegas
- 1996: She Cried No
- 1997: Born Into Exile
- 2001: Beer Money
- 2001: The Princess & the Marine
- 2002: Atomic Twister
- 2002: Alikes
- 2011: Hide
Video's
wysig- 2005: The First of Its Class: From Sitcom to Icon