Mark Lester
Britse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mark Lester (gebore 11 Julie 1958) is 'n Engelse akteur en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Oliver! (1968), Melody (1971), Crossed Swords (1977), en 1066.
Mark Lester | |
Geboortenaam | Mark A. Letzer |
---|---|
Geboorte | 11 Julie 1958 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur en assistentregisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1968: Oliver!
- 1969: Run Wild, Run Free
- 1970: Sudden Terror
- 1971: Melody
- 1971: Black Beauty
- 1971: Whoever Slew Auntie Roo?
- 1972: What the Peeper Saw
- 1973: Senza ragione
- 1973: Peg Leg, Musket & Sabre
- 1973: Little Adventurer
- 1975: Love Under the Elms
- 1975: Closed Up-Tight
- 1977: Crossed Swords
- 1066
- Finding Driscoll
- No More, Mark Lester
Televisiereekse
wysig- 1999: After They Were Famous
Televisierolprente
wysig- 2002: Child Stars
- 2003: Louis, Martin & Michael
- 2010: Michael Jackson and Bubbles: The Untold Story
- 2010: The Unforgettable Harry Secombe