Mark Rylance (gebore 18 Januarie 1960) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bridge of Spies (2015), The Gunman (2015), The BFG (2016), en Dunkirk (2017).

Mark Rylance
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 18 Januarie 1960 (1960-01-18) (64 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2 stiefkinders
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1995: Angels and Insects
  • 1995: Institute Benjamenta, or This Dream That One Calls Human Life
  • 2001: Intimacy
  • 2013: Muse of Fire
  • 2014: We Are Many
  • 2015: Bridge of Spies
  • 2015: The Gunman
  • 2016: The BFG
  • 2016: The Colorado
  • 2017: Dunkirk
  • 2021: Don't Look Up
  • The Kidnapping of Edgardo Mortara
  • Waiting for the Barbarians

Televisiereekse

wysig
  • 1999: The River
  • 2012: Shakespeare in Italy
  • 2014: Bing

Televisierolprente

wysig
  • 1993: Encounters: In Lambeth
  • 2003: Richard II
  • 2005: The Government Inspector

Video's

wysig
  • 2016: Melissa Mathison: A Tribute

Eksterne skakels

wysig