Martha MacIsaac

Kanadese aktrise

Martha MacIsaac (gebore 11 Oktober 1984) is 'n Kanadese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Superbad (2007), The Thaw (2009), The Last House on the Left (2009), en Battle of the Sexes (2017).

Martha MacIsaac
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 11 Oktober 1984 (1984-10-11) (40 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 2007: Superbad
  • 2009: The Thaw
  • 2009: The Last House on the Left
  • 2011: Faith, Fraud, & Minimum Wage
  • 2012: Dead Before Dawn 3D
  • 2015: Almost Anything
  • 2017: Battle of the Sexes
  • 2018: What Keeps You Alive

Televisiereekse

wysig
  • 1998: Emily of New Moon
  • 2006: Di-Gata Defenders
  • 2007: Magi-Nation
  • 2011: Spyburbia
  • 2011: Marcy
  • 2012: 1600 Penn
  • 2014: The Pinkertons
  • 2015: Whatever, Linda

Televisierolprente

wysig
  • 1999: Angel Light
  • 2006: Night of Terror
  • 2007: In God's Country

Video's

wysig
  • 2009: Twilight Cycles

Eksterne skakels

wysig