Martin Scorsese

Amerikaanse regisseur, vervaardiger, draaiboekskrywer, akteur en rolprenthistorikus

Martin Charles Scorsese[1] (IFA: skɔrˈsɛsi[2] of skorˈseːze; gebore op 17 November 1942) is ’n Amerikaanse regisseur, vervaardiger, draaiboekskrywer, akteur en rolprenthistorikus met ’n loopbaan van langer as 45 jaar. Temas in sy werk is onder meer Sisilaans-Amerikaanse identiteit, Rooms-Katolieke idees van skuld en redding,[3] machismo, moderne misdaad en bendekonflik. Baie van sy flieks bevat tonele van geweld en baie vloekwoorde.

Martin Scorsese
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Scorsese in 2010.

Geboortenaam Martin Charles Scorsese
Geboorte 17 November 1942 (1942-11-17) (82 jaar oud)
Ouers Charles Scorsese (vader)
Catherine Scorsese (moeder)
Lewensmaat
Handtekening

Filmografie

wysig

Met ingang 2019 het Scorsese 'n totaal van 25 vollengte - en 14 dokumentêre rolprente geregisseer. Hy het 'n Oscar gewen vir sy 2006 rolprent getitel The Departed met Leonardo DiCaprio en Matt Damon.

Jaar Titel Verspreider
1967 Who's That Knocking at My Door Joseph Brenner Associates
1972 Boxcar Bertha American International Pictures
1973 Mean Streets Warner Bros.
1974 Alice Doesn't Live Here Anymore
1976 Taxi Driver Columbia Pictures
1977 New York, New York United Artists
1980 Raging Bull
1982 The King of Comedy 20th Century Fox
1985 After Hours Warner Bros.
1986 The Color of Money Buena Vista Distribution
1988 The Last Temptation of Christ Universal Pictures
1990 Goodfellas Warner Bros.
1991 Cape Fear Universal Pictures
1993 The Age of Innocence Columbia Pictures
1995 Casino Universal Pictures
1997 Kundun Buena Vista Pictures
1999 Bringing Out the Dead Paramount Pictures/ Buena Vista Pictures
2002 Gangs of New York Miramax
2004 The Aviator Warner Bros. Pictures / Miramax
2006 The Departed Warner Bros. Pictures
2010 Shutter Island Paramount Pictures
2011 Hugo
2013 The Wolf of Wall Street Paramount Pictures / Universal Pictures
2016 Silence Paramount Pictures
2019 The Irishman Netflix

Verwysings

wysig
  1. "#83 Royal Descents, Notable Kin, and Printed Sources: A Third Set of Ten Hollywood Figures (or Groups Thereof), with a Coda on Two Directors" (in Engels). Americanancestors.org. 22 November 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2014. Besoek op 5 Januarie 2012.
  2. Sy eie uitspraak op die TV-program Entourage (seisoen 5, episode 12)
  3. The Religious Affiliation of Director Martin Scorsese Geargiveer 3 Maart 2016 op Wayback Machine Webpage created May 27, 2005. Last modified September 5, 2005.URL besoek op 1 April 2007.