Maak hoofkeuseskerm oop

Mary Merrall (5 Januarie 1890 – 31 Augustus 1973) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Dr. O'Dowd (1940), Dead of Night (1945), The Life and Adventures of Nicholas Nickleby (1947), en Badger's Green (1949).

Mary Merrall
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Elsie Lloyd
Geboorte (1890-01-05)5 Januarie 1890
Nasionaliteit Engels
Sterfte 31 Augustus 1973 (op 83)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1916: Fatal Fingers
  • 1920: Squandered Lives
  • 1940: Dr. O'Dowd
  • 1941: Love on the Dole
  • 1945: Dead of Night
  • 1945: Pink String and Sealing Wax
  • 1947: The Life and Adventures of Nicholas Nickleby
  • 1948: The Three Weird Sisters
  • 1949: Badger's Green
  • 1954: The Green Buddha
  • 1966: Who Killed the Cat?

TelevisiereekseWysig

  • 1960: Death of a Ghost
  • 1964: Beware of the Dog

TelevisierolprenteWysig

  • 1938: Goodness, How Sad!
  • 1939: Lonesome Like
  • 1939: Suspect
  • 1947: Henry IV
  • 1948: Pygmalion
  • 1948: An Inspector Calls
  • 1948: The Circle
  • 1951: A Tomb with a View
  • 1951: Goodness, How Sad!
  • 1952: The Infinite Shoeblack
  • 1953: Count Your Blessings
  • 1954: It's Never Too Late
  • 1957: The Dragon and the Dove

Eksterne skakelsWysig