Masekwaspoort
Masekwaspoort is 'n bergpas op die N1-nasionale pad deur 'n natuurlike klipskeur in die Soutpansberg. Die poort is 1.48 km lank en klim maar 50 meter. Die poort is noord van Wyliespoort.