Maak hoofkeuseskerm oop
Collage wat onder andere die Maserubrug uitbeeld.

Maserubrug is 'n grenspos tussen Lesotho en Suid-Afrika op die Caledonrivier (of Mohokarerivier). Die naaste dorp aan die Lesotho-kant is Maseru, feitlik teenaan die grenspos.

Suid-Afrika Lesotho
Streek Vrystaat
Naaste dorp Ladybrand Maseru
Pad N8 A2, A3
Koördinate 29°17′52″S 27°27′9″O / 29.29778°S 27.45250°O / -29.29778; 27.45250 29°17′56″S 27°27′20″O / 29.29889°S 27.45556°O / -29.29889; 27.45556
Telefoonnommer +27 051 924 4300
Faksnommer +27 051 924 4000
Posadres
Besigheidsure - Reisigers 24 uur 24 uur
Besigheidsure - Algemeen 07:30 - 16:15

[1]

Sien ookWysig

VerwysingsWysig