Masisi
Masisi is 'n landelike nedersetting in die Musina Plaaslike Munisipaliteit van Vhembe distrik, in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die R525-streeksroete verbind die nedersetting met Tshipise na die weste en die Pafuri-grenspos na die ooste.
Masisi | |
---|---|
Koördinate: 22°25′17″S 30°51′51″O / 22.42139°S 30.86417°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Vhembe |
Munisipaliteit | Musina |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,75 km2 (0,29 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 150 |
• Digtheid | 1 533/km2 (3 970/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Swart mense | 99.9% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Venda | 95.6% |
• Tsonga | 1.6% |
• Ander | 2.8% |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Masisi". Sensus 2011.