Massey Ferguson
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Massey Ferguson is 'n gewilde landboutrekker wat sy oorsprong in 1958 in Kanada uit die Furguson en Massey Harris gehad het. Sy hoofkantoor is tans in Duluth, Georgia, VSA.
Massey Ferguson Limited | |
Tipe | Dogtermaatskappy van AGCO |
---|---|
Gestig | 1958 |
Hoofkantoor | Duluth, Georgia, Verenigde State van Amerika |
Sleutelpersone | Sipho Maseko (hoof uitvoerende beampte) Jacques Schindehutte (hoof finansiële beampte) Brian Armstrong (hoofbedryfsbeampte) |
Industrie | Landbou |
Produkte | Landbou-masjinerie, verbruikers en kommersiële toerusting, finansiële dienste, Trekkers |
Slagspreuk | Pedigree, Power & Performance |
Webwerf | masseyferguson.com |
Die uitstaande kenmerk van die trekkerreeks is sy pragtige rooi kleurskema.
Fotogalery
wysig-
'n 1948 Massey-Harris 20
-
'n Ou staatmaker: 1965 Massey Ferguson 35
-
'n Massey Ferguson MF 3660 trekker in die 1990s
-
'n Massey Ferguson MF 8690 trekker
-
'n Massey Ferguson 6490 in die mid-2000s
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Massey Ferguson.
- (en) Amptelike webwerf