Massimo D'Alema

Massimo D'Alema (Italiaanse uitspraak: [ˈmassimo daˈlɛma]; gebore op 20 April 1949) is 'n Italiaanse politikus wat van 1998 tot 2000 die 53ste Eerste minister van Italië was. Later was hy van 2006 tot 2008 adjunk-premier en minister van buitelandse sake gewees.

Massimo D’Alema (8812707342) cropped.jpg

Eksterne skakelsWysig