Masunga
Masunga is 'n dorp in Botswana. Die dorp is ook die hoofstad van die Noord-Oos distrik.
Masunga | |
---|---|
Senior Sekondêre Skool in Masunga | |
Koördinate: 20°40′S 27°25′O / 20.667°S 27.417°O | |
Land | Botswana |
Distrik | Noord-Oos |
Bevolking | |
• Totaal | 3 175 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Masunga.