Matanzas (provinsie)
Land | Kuba
|
Oppervlakte | 11 798,02 vk km
|
Bevolking (2011)[1] | 690 113
|
Bevolkingsdigtheid | 58 / vk km
|
Hoofstad | Matanzas
|
Amptelike webwerf |
www.atenas.inf.cu |
Matanzas (uitgespreek [maˈtansas]) is 'n provinsie in Kuba met ongeveer 690 000 inwoners. Dit is ten opsigte van sy oppervlakte die tweede grootste provinsie (naas Camagüey) in die land. Die provinsie se hoofstad, Matanzas, het vandag 'n bevolking van sowat 145 duisend.
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysigVerwysings
wysig- ↑ Oficina Nacional de Estadísticas (Kuba) Geargiveer 11 Maart 2019 op Wayback Machine (es)