Matsamabye-rivier
Die Matsamabye-rivier is 'n takrivier in die sentrale Krugerwildtuin in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit ontspring in die weste van Mosambiek, maar kruis die internasionale grens en mond uit in die Olifantsrivier op Suid-Afrikaanse grondgebied.
Matsamabye-rivier | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo |
Hoofrivier | Olifantsrivier |
Monding | Olifantsrivier |
Oorsprong-hoogte | 148 m |
Koördinate: 23°57′38″S 31°52′46″O / 23.96056°S 31.87944°O |