Matthew Blackman
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Matthew Blackman (1975-) is 'n Suid-Afrikaanse skrywer wat die skrywersnaam M. Blackman gebruik. Hy was die redakteur van ArtThrob en het twee romans geskryf, waaronder In the Same Space.[1]
Matthew Blackman | |
---|---|
Gebore | 1975 Pietermaritzburg |
Beroep | Skrywer |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Noemenswaardige werke | In the Same Space |
Webwerf | |
matthewblackman.com |
Publikasies
wysig- Four Essays on a Liberal Theory of Law, 2016 – essays van sy pa, prof. M.S. Blackman (1939–2004)
- Outside the Whale, R&B Publishers, 2015
- In the Same Space, Electric Book Work, 2007, ISBN 978-1-920218-05-8
Verwysings
wysig- ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8