Maurice Braddell (23 November 1900 – 28 Julie 1990) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Men of Tomorrow (1932), Love, Life & Laughter (1934), Things to Come (1936), en Flesh (1968).
Maurice Braddell
|
Geboortenaam
|
Maurice Lee Braddell
|
Geboorte
|
(1900-11-23)23 November 1900
|
Sterfte
|
28 Julie 1990 (op 89)
|
Nasionaliteit
|
Engels
|
Beroep(e)
|
Akteur en skrywer
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
- 1928: A Window in Piccadilly
- 1928: Not Quite a Lady
- 1929: Master and Man
- 1931: Her Reputation
- 1932: Men of Tomorrow
- 1933: This Week of Grace
- 1934: Love, Life & Laughter
- 1936: Things to Come
- 1936: It's You I Want
- 1939: Where's That Fire?
- 1968: Flesh
- 1953: It's You I Want
- 1975: Baby Hamilton oder Das kommt in den besten Familien vor