Klipkershout
(Aangestuur vanaf Maytenus oleoides)
Die Klipkershout (Maytenus oleoides) is 'n klein boom wat voorkom in dagsome in die fynbosstreek van die Wes-Kaap. By die ou bome is die bas kurkagtig. Die blare is ellipties, dik en leeragtig. Die blare het soms 'n blouerige blos terwyl die blaarstele en jong takkies pienkerig is.
Klipkershout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. oleoides
|
Binomiale naam | |
Maytenus oleoides Loes. (1942)
| |
Sinonieme | |
Sien teks. |
Die boom se FSA-nommer is 400.[1]
Sinonieme
wysig- Cassine oleifolia Pers.
- Cassine oleoides Lam.
- Celastrus laurinus Thunb.
- Celastrus oleifolius Pers.
- Celastrus oleoides Lam.
- Elaeodendron angustifolium C.Presl
- Elaeodendron laurinum (Thunb.) C.Presl
- Elaeodendron obtusum (Lam.) C.Presl
- Gymnosporia angustifolia (C.Presl) Bolus & Wolley-Dod
- Gymnosporia laurina (Thunb.) Szyszyl.
- Gymnosporia monococca E.Y.Davison
- Maytenus angustifolia (C.Presl) Loes.
- Maytenus monococca (E.Y.Davison) Loes.
- Scytophyllum angustifolium (C.Presl) Sond.
- Scytophyllum laurinum (Thunb.) Eckl. & Zeyh.
- Scytophyllum obtusum Eckl. & Zeyh.
- Scytophyllum oleoides (Lam.) Eckl. & Zeyh.
- Embelia oleoides (Lam.) Druce
Fotogalery
wysig-
Blare
-
Stam
-
Stam en bas
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBron
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Klipkershout.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Klipkershout