Mbabalarivier
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Mbabalarivier is 'n rivier wat in die suidweste van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is in die Kwamfamehlospruit net noord van die Numbihek.
Mbabalarivier | |
---|---|
Stroomgebied | Krugerwildtuin, Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding-hoogte | 515 m |
Koördinate: 25°5′46″S 31°52′48″O / 25.09611°S 31.88000°O |
Monding
wysigEksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Mbabalarivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.