Mdlotirivier
Die Mdlotirivier vloei in die ooste van die KwaZulu-Natalprovinsie in Suid-Afrika. Die monding van die Mdlotirivier is 20 km noord van Durban geleë, by die Umdloti vakansiedorp (deel van eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit). Die naam Mdloti is die Zoeloe-woord vir 'n spesie van wilde tabak wat hier groei.
Mdlotirivier Umdlotirivier | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal |
Monding | Indiese Oseaan |
Monding-hoogte | 1 m |
Koördinate: 29°39′4″S 31°7′41″O / 29.65111°S 31.12806°O |
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Umdloti se amptelike webtuiste Geargiveer 23 Desember 2013 op Wayback Machine