Melindi Charle
Melindi Charle is 'n sanger van die Weskus van Suid-Afrika. Sy het vroeër as die "Marilyn Monroe van Suid-Afrika" bekend gestaan,[1] maar het haar beeld verander ná die vrystelling van haar album "Einde Van die Reënboog" toe sy haar op Langebaan en toe Jacobsbaai aan die Weskus gevestig het.
Melindi Charle | |
---|---|
Melindi Charle in 2007. | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Weskus, Suid-Afrika |
Beroep(e) | Sangeres |
Instrumente | Stem |
Webwerf | melindi.co.za |
Verwysings
wysig- ↑ "News24.com". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 September 2007. Besoek op 31 Mei 2007.