Breëstertgrasvoël
(Aangestuur vanaf Melocichla mentalis)
Die Breëstertgrasvoël (Melocichla mentalis) is 'n skaars standvoël in welige gras aangrensend aan woude en bosooptes, dikwels naby water. Hulle kom een-een voor of in pare. Die voël is 20 cm groot en weeg 33 – 38 gram. In Engels staan die voël bekend as die Moustached Grass Warbler.
Breëstertgrasvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Hartlaub, 1857
|
Spesie: | 'M. mentalis'
|
Binomiale naam | |
Melocichla mentalis Fraser, 1843
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Melocichla mentalis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)