Melvyn Hayes
Britse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Melvyn Hayes (gebore 11 Januarie 1935) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Curse of Frankenstein (1957) en Carry on England (1976), en in die televisiereekse Jo's Boys (1959) en Here Come the Double Deckers! (1970).
Melvyn Hayes | |
Geboorte | 11 Januarie 1935 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 6 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1950–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1957: The Curse of Frankenstein
- 1963: Summer Holiday
- 1976: Carry on England
- 2018: T.I.M: This Is Me
Televisiereekse
wysig- 1955: This Is Your Life
- 1956: Rex Milligan
- 1957: The Silver Sword
- 1959: Jo's Boys
- 1970: Here Come the Double Deckers!
- 1970: Beyond Belief
- 1973: Sir Yellow
- 1974: It Ain't Half Hot Mum
- 1976: Potter's Picture Palace
- 1982: On Safari
- 1983: SuperTed
- 1990: The Dreamstone
- 1991: Little Dracula
- 1994: Budgie the Little Helicopter
- 1997: Tellystack
- 2001: Revolver
- 2002: Pongwiffy
- 2017: Celebrity 5 Go Motorhoming
Televisierolprente
wysig- 1955: The Magic Fishbone
- 1955: The Unloved
- 1955: The Magic Idol
- 1955: The Running Tide
- 1956: No Man's Land
- 1956: Extra Item
- 1957: The Wharf Road Mob
- 1957: The Telescope
- 1961: Mr. Pastry Hooks a Spook
- 1964: The Chase
- 1972: Cosmo and Thingy
Video's
wysig- 2012: Frankenstein Reborn: The Making of a Hammer Classic